Ralph Bates

Ralph Bates
Geboorte (1940-02-12)12 Februarie 1940
Sterfte 27 Maart 1991 (op 51)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1967–1991
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ralph Bates (12 Februarie 1940 – 27 Maart 1991) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Horror of Frankenstein (1970) en Dr Jekyll & Sister Hyde (1971), en in die televisiereekse Moonbase 3 (1973) en Poldark (1975).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search